Koste:
Alle bydraes tot die Onderskeidingtydperk gaan direk na die Heart Quest Foundation. Hierdie bydraes maak soortgelyke ervarings vir kinders en tieners in nood moontelik.
4 Dag onderskeidingtydperk: R4500 per persoon.
Ons wil graag dat dit vir almal moontelik moet wees om 'n onderskeidingstydperk mee te maak, ons besef ook dat finansies 'n uitdaging kan wees, kontak ons asb indien nodig.
Deposito van R500 bevestig jou registrasie