Die koste is ‘n R1000 donasie aan die Heart Quest Foundation via INVIA, wat dit moontlik maak vir jong mense om gedurende die jaar ook die proses te kan onderneem. As jy die bedrag wil afbetaal, of dit nie kan bybring nie, praat asb met Pierre
Jou volle betaling verseker jou plek:
Bank details:
InVia Kaapstad
Bank: ABSA
Tak: Stellenbosch
Takkode: 632 005
Tipe: Tjek
Rek No: 4077 262 847
Verwysing: naam en KSOnderskei
Heart Quest Foundation is ‘n nie winsgewende organisasie-reg. no. 123-671 NPO.
Stuur asb bewys van betaling aan pierre@be-brave.co.za