Ek sal bly wees as u so gaaf sal wees om asseblief die onderstaande vraelys noukeurig in te vul. Enige ander inligting waaroor u mag beskik kan u ook invoeg. Enige afskrifte van foto's of enige iets anders van belang soos koerant uitknipsels/aktes van Jordaans wat gebruik kan word sal baie waardeer word. Stuur dit gerus aan navorsing@mjsjordaan.co.za of gebruik asb. koerierdienste.
Visit www.mjsjordaan.co.za/POPI.htm for our POPI Act Policy.