Voltooi asseblief alle inligting volledig. Onvolledige inligting kan tot vertraging in die goedkeuringsproses lei. Deur die aansoek te voltooi en elektronies in te dien, gee u ons toestemming om ’n kredietwaardigheidskontrole op die persoon uit te voer wat vir die rekening verantwoordelik sal wees. Indien u nie tot so ’n kredietwaardigheidskontrole instem nie, kontak ons asseblief by admin@degoedehoop.co.za voordat u met die proses voortgaan.