Verdien Eksta Inkomste
iTickets kan bepaal hoeveel kaartjies verkoop word dmv REFERRER tags. Jy kan dus nou jou eie #MYfonds beursie skep. Voltooi die onderstaande vorm en ontvang jou unieke skakel. Deel die skakel op jou sosiale media, emails, SMSe ens.
Ontvang R20 per kaartjie wat jy verkoop. Ontvang betaling na afloop van die event. Verskaf jou bank info.
'n Weber Spirit Gas braai is ook op die spel aan die persoon wat die meeste #MYfonds kaartjies verkoop het.
NB: Slegs persone wat 10 of meer kaartjies verkoop gaan 'n uitbetaling ontvang na afloop van die event. Verkope minder as 10 kaartjies se bydraes word na die Kunstenaars fonds geallokeer.