VERJAARSDAG MAATJIE
So baie dankie vir julle belangstelling in ons verjaardagkuiertjie by julle. Ons kan nie wag nie!
1 Dui asb ‘n datum en tyd aan wat u graag sou wou vasmaak rondom die geleentheid. As ons dagboek vir u keuse oop is, sal ons die datum en tyd bespreek of anders dan, ‘n alternatiewe datum en tyd.
2 Watter liedjie sou julle graag wou hê dat Lente vir die verjaardagmaatjie moet sing?
3 Watter vragies kan Lente aan die verjaarsdagmaatjie vra?
4 KINDERKLUB – verkies u om stories per e-pos of whatsapp te ontvang? (dui asb. die epos of whatsapp nommer aan waarnatoe die stories gestuur moet word)
5 Gratis aflaai per internet - dui aan wat u graag sou wou ontvang?
SING! (liedjieDVD)
BAIE JESUS KINNERLIEDJIES (liedjieDVD)
MOEWIE (Oom Karoolus en Lente se Moewie)
6 Ons bank besonderhede vir EFT: Maranataland, 090203878, ABSA, 632005, tjek, of u kan aandui as u per kredietkaart wil betaal
EFT (bankbesonderhede beskikbaar)
KREDIETKAART (besonderhede sal aan u gestuur word)
7 Kindjie se naam en hoe oud word hy/sy?
8 Kontakpersoon en kontakbesonderhede
Submit
Should be Empty: