Volgende Living As Love 2026 geleenthede:
Weekliks vanaf Dinsdag 28 April - 16Junie ( 8 weke)
1) DINSDAG AANDE oor ZOOM
Tyd: 19:00 – 21:00
Koste: R 1500pp.
Kontak gerus vir Wilma by wilmageyser@gmail.com vir verdere navrae.