Deur hierdie vorm te stuur verklaar ek:
- Ek het die visie en missie van die gemeente gelees en vereenselwig my daarmee.
- Ek verstaan waarin die gemeente glo en stem daarmee saam.
- Ek onderneem om betrokke te wees by gemeente aktiwiteite, binne my vermoƫ by te dra tot die gemeente se finansiƫle behoeftes en om die gemeente se visie en missie aktief te bevorder in my daaglikse handel en wandel.
- Ek stem toe om preke en ander kommunikasie van die gemeente te ontvang.
- Ek onderwerp my aan die inspraak en gesag van die leierskap van die gemeente.