SOLIDARITEIT HELPENDE HAND ASSESSERINGSVORM Groter Centurion Streek Logo
  • SOLIDARITEIT HELPENDE HAND ASSESSERINGSVORM

    Groter Centurion Streek
  • SOLIDARITEIT HELPENDE HAND ASSESSERINGSVORM

    Solidariteit Helpende Hand vrywilliger-takke en streekkantore poog om bystand te mobiliseer gedurende tye van nood en daarom is dit noodsaaklik dat daar vasgestel word wat u omstandighede behels. Dit is nodig dat hierdie aansoek so eerlik as moontlik voltooi word ten einde u behoeftes te kan bepaal en daar in samewerking met uself, kerke, maatskaplike kantore en ander hulpbronne in u direkte omgewing gesoek kan word na moontlike hulp en/of oplossings. 

    VOORWAARDES VIR HULPVERLENING

    Solidariteit Helpende Hand hou die reg voor om ander partye te kontak om u posisie te bevestig. Indien daar nie samewerking van u kant is nie, behou Solidariteit Helpende Hand die reg voor om hulp te onttrek.

    Indien u uself aan alkohol- of dwelmmisbruik skuldig maak, sal enige hulpverlening gestaak word. Helpende Hand hou die reg voor om indien nodig, ‘n welsynsorganisasie te betrek.

     

    DIE VOLGENDE DOKUMENTASIE MOET HIERDIE AANSOEK VERGESEL:

    •                        Afskrif van Identiteitsdokumente

    •                        Afskrif van Salarisstrokies

    •                        3 Maande se Bankstate

    Indien verdere dokumentasie benodig word, sal u in kennis gestel word.

    AANVAARDING VAN VOORWAARDES

    Hiermee bevestig die ondergetekende dat die inligting vervat in die assesseringsvorm korrek is en dat die bogenoemde voorwaardes van Solidariteit Helpende Hand aanvaar word.

     

  •  - -
  • Clear
  • Neem kennis dat die blokkies deeglik ingevul moet word, dit word andersins nie aanvaar deur die stelsel indien dit nie reg voltooi word nie. 

  •  
  •  
  •  
  •  
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Baie dankie vir u aansoek. 

    Neem kennis dat die aansoek eers moet proseseer word, hulp kan nie gewaarborg word nie maar die is die eerste stap in die aansoek proses. 

    Indien daar iets uitstaande is sal daar kontak gemaak word en dit sal aangevra word. 

    Vir enige navrae stuur gerus 'n E-Pos na Lize-mari@helpendehand.co.za

    Dankie. 

  • Should be Empty: