Standaard Inligtingsvorm  Logo
Language
  • Afrikaans
  • English (US)
  • STANDAARD INLIGTINGSVORM

    STANDAARD INLIGTINGSVORM

    Antwoord asb die volgende vrae in verband met jou rok:
  • OOREENKOMS

    met Tweedehandse Bruidjie
    • Hiermee stem ek ooreen dat Tweedehandse Bruidjie my rok op hulle platforms lys vir die eenmalige bedrag. 
    • Ek besef dat Tweedehandse Bruidjie se advertering nie die verkoop van my rok waarborg óf binne 'n sekere tydperk nie, maar dat die rok gelys word tot hy verkoop. 
    • Ek stem in om vir Tweedehandse Bruidjie in kennis te stel as ek graag my rok se verkoopsprys wil verlaag, in die geval van geen belangstelling. 
    • Ek stem in om Tweedehandse Bruidjie onmiddelik in kennis te stel as ek my rok verkoop het, sodat advertering gestaak kan word. 
    • Ek aanvaar die Reëls & Voorwaardes soos uitgelê op www.tweedehandsebruidjie.co.za/reels-voorwaardes/
    • Ek verstaan dat Tweedehandse Bruidjie nie verantwoordelik gehou kan word vir enige verliese, skade of tekortkominge nie. 
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  •  - -
  • Clear
  • Should be Empty: