Kleingroepregistrasievorm Logo
  • Kleingroepregistrasievorm

  • Skuilkrans NG Gemeente se Kleingroepbediening nooi jou graag om in te skakel by 'n kleingroep.

    Daar is 'n verskeidenheid groepe wat op verskillende tye en plekke vergader:

    Bybelstudiegroepe - soggens of saans

    Gebedsgroepe

    Ondersteuningsgroepe

    Groepe vir studente of vir jong werkendes

    Groepe wat Alpha-kursusse of Bybelskool-reekse doen.

    Groepe vergader by huise, of by die kerk en sommige hou net kontak op WhatsApp.

    Jy kan ook vir ons laat weet wat jou besondere behoeftes is.

    Indien jy wil deel word, vul gerus jou besonderhede op hierdie vorm in, of kontak Annabelle Lombard by 083 415 755

  • * Verpligte velde

  •  
  • Stuur gerus jou vorm, of kontak Annabelle Lombard by 083 4155 755 met enige navrae, of stuur 'n epos na annabellelombard@gmail.com

  • Image-48
  • Should be Empty: