Naam en van:
*
Naam
Van
Selfoonnommer:
*
Ek is 'n tiener:
My ouderdom is
E-pos:
Ek is die volgende dae en skofte beskikbaar (slegs die pannekoekbakkers begin om 09:00):
Rows
09:00 (Pannekoek) /10:00 - 12:00
12:00 - 14:00
14:00 - 16:00
16:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Vrydag 24 April
Saterdag 25 April (oop tot 15:00)
Maandag 27 April (vakansiedag)
Dinsdag 28 April
Woensdag 29 April
Donderdag 30 April
Vrydag 1 Mei (vakansiedag)
Saterdag 2 Mei (oop tot 15:00)
Ek help graag met:
Vloertoesig (jy hou toesig oor kopers en help kliënte waar nodig)
Voorraad uitpak (help om tafels vol voorraad te hou en voorraad/tafels netjies te pak) Begin soggens om 09:00
Kasregister (verkope te hanteer en kliënte vriendelik te help)
Pakker (inkopies in sakkies vir kliënte by kasregister pak)
Pannekoek bak (ons maak die mengsel, jy bak en geniet die atmosfeer) *Ons begin soggens om 09:00 bak
Pannekoek rol (jy rol en suiker die pannekoek en bedien die kliënt)
Kelner by restaurant (help om borde van en na die kombuis te neem en tafels skoon te maak)
Borg 'n jongmens teen R270 per dag (help ons om 'n jongmens 'n werksgeleentheid by die mark te bied. Dit help ons om genoeg hande vir die mark te hê en maak dit vir ons moontlik om jongmense 'n sakgeldjie te kan gee)
Klik hier en stuur jou beskikbaarheid
Dankie dat jy gaan help om ons familiemark 'n sukses te maak!
Onthou, spanwerk is altyd lekker werk!
Should be Empty: