• Image-1
  • LIDMAATSKAP ONDERNEMING

  • VISIE EN MISSIE

    Visie: Die vestiging van 'n liefdevolle woordgefundeerde koninkryksgemeenskap. Missie: Om 'n passievolle dader van die woord van God te wees.

    VERKLARING VAN BETROKKENHEID BY LEWENDE WOORD CENTURION

  • Clear
  •  - -
  • 1.   Ek is wedergebore en onderwerp myself ten volle aan Jesus Christus.

    2.  Ek aanvaar hierdie gemeente se visie, missie, pastorale bestuur en vlakke van leierskap.

    3.  Ek is nie betrokke by enige praktyke en verhoudings wat in stryd met die Woord van God is nie.

    4. Ek is geensins by enige misdadige aktiwiteite betrokke nie, en ek is geensins betrokke of skuldig bevind aan enige misdrywe teen kinders nie.

    5.  Indien ek by enige van bovermelde aspekte betrokke is, besef ek dat ek eers met een van die leraars in verbinding moet tree alvorens my aansoek om lidmaatskap verdere aandag geniet.

    6. Ek onderneem om my ten volle te onderwerp aan die geestelike gesag van Lewende Woord Centurion wat ek glo deur die Here daargestel is. Ek onderwerp my aan die beginsels in die Skrif as maatstaf en finale gesag indien dit nodig sou wees dat dissipline op my toegepas sou word.

  • Should be Empty: