Alle toewydings vind tydens die 09:00 oggenddiens, op die laaste Sondag van die maand plaas.
Indien u onseker is oor die datums, kontak asb. die kerkkantoor vir inligting.
ONS ONTVANG ASSEBLIEF DIE INLIGTING VIR U KIND SE TOEWYDING TEN MINSTE 14 DAE VOOR DIE VOORGENOME TOEWYDINGS-DATUM.