KONSIDERASIE VORM
Language
  • Afrikaans
  • English (US)
  • KONSIDERASIE VORM

    KONSIDERASIE VORM

    Antwoord asb die volgende vrae in verband met jou rok:
    • Ek dra kennis dat die voltooiing van hierdie konsiderasie vorm nie waarborg dat my rok vir die Eksklusiewe Pakket aanvaar sal word nie.
    • Ek is bewus dat ek binne 7 dae in kennis gestel sal word of my rok aansoek suksesvol was of nie.
    • Ek neem kennis dat die maksimum verkoopsprys wat ons aanvaar R10 000 is, met ons kommissie ingesluit.
    • Ons kommissie word dus nie by die verkoopsbedrag wat hier gegee word bygevoeg nie, maar word van die verkoopsbedrag afgetrek. 
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  •  - -
  • Clear
  • Should be Empty: