• Image-13
  • Petition in respect of the merging of schools in the community

  • Parents of Learners / Community Members

    I hereby declare that, by signing and supplying my name, surname, and signature on this petition, I oppose the merger of Laerskool Van Wykskraal and Rabugale Primary School

    Furthermore, I declare that such a merger is to the detriment of the community, the school and all learners of the area.

    I hereby declare myself willing to receive communication regarding this process at the following e-mail address or cell phone number as indicated below.

    All information provided will only be used in support of this petition. Please indicate if you are a parent or community member.

  • RE: Petisie met betrekking tot die samesmelting van skole in die gemeenskap

  • Ouers van Leerders / Gemeenskapslede

    Ek verklaar hiermee, deur my naam, van en handtekening op hierdie petisie aan te bring en te onderteken, dat ek die samesmelting van Laerskool Van Wykskraal en Rabugale Primary School teenstaan.
     
    Verder verklaar ek, dat sodanige samesmelting tot nadeel van die gemeenskap, die skool en alle leerders van die omgewing is.

    Ek verklaar myself hiermee bereid om kommunikasie aangaande hierdie proses te ontvang by die volgende e-pos adres of selfoonnommer soos hier onder aangedui.

    Alle inligting verskaf sal slegs gebruik word ter ondersteuning van hierdie petisie. Dui asseblief aan of u ‘n ouer of gemeenskapslid is.

  •  - -
  • Should be Empty: