Die riglyne en templaat van hoe om 'n posbeskrywing op te stel kan afgelaai word by www.helpendehand.co.za/posbeskrywing
LET WEL: Posbeskrywings moet asb. deur MHB goedgekeur word voor die werwingsversoek ingedien word. Stuur asb die goedgekeurde posbeskrwying vir taalversoring voordat die nuwe personeellid begin.