RULES:
- KDF ONLY provides electricity for fridges and freezers.
- KDF does not pay any stall owner.
- KDF does not offer any financial advances to stall owners.
- Every stall has to have the following:
- In the case where food is sold (water and beverages included), an approved health certificate must be obtained by the applicant at the Dawid Kruiper Municipality.
- Every stall is responsible for its own trashcan. They are also responsible for removing their own garbage from the terrain during and after the festival.
- No alcohol is permitted on the festival grounds and may not be offered for sale.
- Purchases are cash and card based and every stall is responsible for its own float.
- The KDF will not be held accountable for any lost/stolen or damages to any property or persons, including cash.
- Only one vehicle per stall will be allowed to enter the terrain during these times for deliveries/collections:
- During the stall setup.
- In the morning before 08:00
- At 15:00
- At 19:00
- Vehicles must be removed as soon as deliveries/collections were made and may not remain parked inside.
- KDF and its contracted security operation have the right to search any vehicle before terrain entrance is allowed.
- In the case where any irregularities are found the stall and owners will immediately be banned from the festival.
- Only trailers, tents, and gazebos are accepted. No other structures may be erected including zinc.
- Stalls that are found to be non-compliant, will be requested to vacate the premises.
Applications close on 15 January 2024 at 00:00. No late applications will be accepted.
POPI:
By submitting my information, I accept that the Kalahari Desert Festival and its organizers may use my personal details provided herein to contact me solely in connection with the stall application. No contact details will be provided to a third party or used for marketing purposes. My demographic information and ID number will be used for statistical and reporting purposes only.
_________
REËLS:
- KDF verskaf SLEGS elektrisiteit vir yskaste en vrieskaste.
- KDF betaal geen stalletjie-eienaars nie.
- KDF bied geen finansiële voorskotte aan stalletjie-eienaars nie.
- Elke stalletjie moet die volgende hê:
- In die geval waar voedsel verkoop word (water en drank ingesluit), moet 'n goedgekeurde gesondheidsertifikaat deur die aansoeker by die Dawid Kruiper Munisipaliteit verkry word.
- Elke stalletjie is verantwoordelik vir sy eie vullisdrom. Hulle is ook verantwoordelik vir die verwydering van hul eie vullis van die terrein tydens en na die fees.
- Geen alkohol word op die feesterrein toegelaat nie en mag nie te koop aangebied word nie.
- Aankope is by wyse van kontant en kaart en elke stalletjie is verantwoordelik vir sy eie "float".
- Die KDF sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlore/gesteelde of skade aan enige eiendom of persone, insluitend kontant nie.
- Slegs een voertuig per stalletjie sal toegelaat word om die terrein te betree gedurende hierdie tye vir aflewerings/afhaal:
- Tydens die opstel van die stalletjie.
- Soggens voor 08:00
- Om 15:00
- Om 19:00
- Voertuie moet verwyder word sodra aflewerings/ophalings gedoen is en mag nie binne geparkeer bly nie.
- KDF en sy gekontrakteerde sekuriteitsoperasie het die reg om enige voertuig te deursoek voordat toegang tot terrein toegelaat word.
- In die geval waar enige onreëlmatighede gevind word, sal die stalletjie en eienaars onmiddellik van die fees verban word.
- Slegs sleepwaens, tente en gazebo's word aanvaar. Geen ander strukture mag opgerig word nie, insluitend sink.
- Stalletjies wat nie aan die reëls en regulasies voldoen nie, sal versoek word om die perseel te ontruim.
- Aansoeke sluit op 15 Januarie 2024 om 00:00. Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie.
POPI:
Deur my inligting in te dien, aanvaar ek dat die Kalahari Desert Festival en sy organiseerders my persoonlike besonderhede wat hierin verskaf word, mag gebruik om my te kontak uitsluitlik in verband met hierdie stalletjie-aansoek. Geen kontakbesonderhede sal aan 'n derde party verskaf word of vir bemarkingsdoeleindes gebruik word nie. My demografiese inligting en ID-nommer sal slegs vir statistiese en verslagdoeningsdoeleindes gebruik word.