Rapport
4 - 5 Jaar
Naam van kind
Geboorte Datum
Juffrou
Fisiese Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Onafhanklik
Ek kan na my persoonlike besittings kyk
Eetgewoontes
Ek kan met 'n mes en vurk eet
Eet verskillende tekstuur kos
Kan uit 'n beker drink
Vra vir hulp indien nodig
Slaapgewoontes
Afskeid
Kom goed met die maats oor die weg
Gehoorsaam klas reëls en juffrou
Vriendelik en vrolik
Ek kan myself aan- en uittrek
Vra indien toilet wil gebruik
Gebruik toilet sonder hulp
Ek kan 'n kraan oop en toe maak
Was en droog handjies
Help Opruim
Help met klein takies
Geniet fantasie spel
Geniet dit om binne te speel
Geniet dit om buite te speel
Gee nie om, om vuil te word nie
Fyn Motoriese Vaardighede
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek het 'n 3-punt potloodgreep
Ek skryf van bo na onder en van links na regs
Ek kan 'n prentjie teken
Ek kan tussen die lyne inkleur
Ek kan vorms, lyne en patrone nateken
Ek kan verf
Ek kan 'n verfkwas reg vashou
Ek kan 'n skêr reg vashou
Ek kan op 'n reguit lyn knip
EK kan op 'n geboë lyn knip
Ek kan 'n prent uitknip
Ek kan gom reg gebruik
Ek kan papier in stukkies skeur
Kan 'n boek hanteer en vashou
Ek kan 'n boek deur blaai
Speel met klei
Ek kan vorms uit klei maak
Ek kan 'n toring met blokkies bou
Ek kan wasgoedpennetjies oop en toe maak
Ek kan ryg
Middellyn kruising
Groot Motoriese Vaardighede
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan op 1 been balanseer
Ek kan op 1 been spring
Ek kan hande-viervoet hardloop
Ek kan galop
Ek kan 'n bal rol
Ek kan 'n bal vang
Ek kan 'n bal gooi
Ek kan 'n bal skop
Ek kan hardloop en 'n bal skop
Ek kan 'n bal bons en vang
Ek kan deur 'n hoepel spring
Ek kan balanseer op 'n balanseerbalk
Klim op, af en bo-oor, onderdeur 'n klimraam
Taal/ Ouditief
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Geniet dit om na kort stories te luister
Kan 'n storie in my eie woorde oor vertel
Ek kan 'n sin herhaal
Neem graag deel aan liedjies en rympies
Ken die verskil tussen hard en sag
Herken verskillende geluide
Geniet musiek en dans
Reageer as naam genoem word
Ek kan in 'n raserige omgewing funksioneer
Sosiale Ontwikkeling
Nie Bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Respekteer ander en hul besittings
Hou daarvan om drukkies te gee
Herken verskillende emosies
Ek kan my emosies uitdruk
Ek kan in 'n groep werk
Ek kan deel
Ek kan my beurt af wag
Ek kan voor ander maats in die klas praat
Geniet rolspel
Perseptuele Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Wys en benoem liggaamsdele uit
Ken die funksies van liggaamsdele
Weet watter geslag ek is
Ek kan voorverpe sorteer
Verstaan in en uit
Verstaan bo-op en onder
Verstaan agter, voor, onder, langs en bo-op
Ek kan 'n legkaart bou
Ek kan 'n leg kaart bou: Legkaart stukke -
Kognitiewe Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Konsentreer in die klas
Luister na juffrou
Kan op 'n taak konsentreer
Sterk wil
Verstaan en voer 3 of meer opdragte op dieselfde tyd uit
Maak en taak klaar voor hy/sy met die volgende een begin
Kan dinge op my eie doen
Verstaan aksies en nagevolge
Onthou waar voorwerpe gestoor word
Verstaan tyd: oggend, middag en aand
Wiskunde
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Tel van 1 -20 in huistaal
Tel van 1 - 15 in tweede taal
Tel terug
Tel voorwerpe
Herken 1 - 10
Herken 10 vorms
Herken 11 kleure
Kan patrone kopieer
Ken die verskil tussen meer en minder
Ken die verskil tussen groot en klein
Ken die verskil tussen lank en kort
Ken die verskil tussen vol en leeg
Taal
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Luister sonder om te onderbreek
Luister gedurende groepbesprekings
Neem graag deel aan groepsbesprekings
Hou daarvan om vrae te vra
Ek kan vrae beantwoord
Ek kan weergee wat in klas aangeleer word
Kan 'n geprek voer
Ek ken my naam en van
Kan maats se name herken en uitwys
Ek ken my ouderdom
Ek kan myself teken
Ek ken my verjaarsdag (dag, maand en jaar)
Ek ken die dae van die week
Ek ken die maande van die jaar
Ek ken die 4 seisoene
Algemene Kommentaar
Hoof Kommentaar
Submit
Should be Empty: