Rapport
Naam van kind
Geboorte Datum
Juffrou
Fisiese Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Eetgewoontes
Kan homself/haarself met 'n lepel voer (mors steeds)
Kan uit 'n beker drink
Vra vir water/kos wanneer honger/dors
Afskeid
Slaapgewoontes
Kom goed met die maats oor die weg
Gehoorsaam klas reëls en juffrou
Vriendelik en vrolik
Vra vir hulp indien nodig
Gee meer samewerking as hy/sy aangetrek word
Vra of dui aan wanneer doek geruil moet word
Kan my eie skoene uittrek (sonder veters)
Help oprium
Help met klein takies
Kan 'n deur oop en toe maak
Geniet dit om binne te speel
Geniet dit om buite te speel
Fyn Motoriese Vaardighede
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan krabbel
Gebruik al sy/haar vingers om 'n kryt vas te hou
Ek kan 'n toring met blokkies bou
Verf met vingers
Begin verfkwas vashou
Speel met klei
Kan 'n boek hanteer en vashou
Begin 'n boek deur blaai
Middellyn kruising
Groot Motoriese Vaardighede
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Kan hande-viervoet loop
Probeer op en af spring
Spring met 2 voete bymekaar
Ek kan kruip
Ek kan rol
Begin vinniger loop
Begin 'n bal saggies gooi
Ek kan 'n bal vang (gooi direk in arms)
Begin balanseer
Raak tone
Loop op tone vir 'n kort rukkie
Ek kan op 'n klimraam klim
Ek kan oor, onderdeur en deur voorwerpe klim
Taal/ Ouditief
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Geniet dit om na kort stories te luister
Neem deel aan liedjies en rympies
Ken die verskil tussen hard en sag
Herken verskillende geluide
Geniet musiek en dans
Reageer as naam genoem word
Sosiale Ontwikkeling
Nie Bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Respekteer ander en hulle besittings
Besitlik oor speelgoed
Hou daarvan om drukkies te gee
Herken verskillende emosies
Ek kan my emosies uitdruk
Ek kan in 'n groep werk
Ek kan deel
Ek kan my beurt af wag
Perseptuele Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Wys eenvoudige liggaamsdele uit
Begin voorwerpe sorteer
Kan groot en klein voorwerpe uitwys
Kan 'n legkaart bou
Herken en wys verskillende prente in 'n boek uit
Kognitiewe Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Konsentreer in die klas
Sterk wil
Probeer dinge op my eie doen
Verstaan aksies en nagevolge
Kan op 'n taak konsentreer
Onthou waar voorwerpe gestoor word
Verstaan tyd (slaap en eet)
Wiskunde
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Tel van 1 -4 in huistaal
Tel 1 -2 in tweede taal
Kan ouderdom wys
Herken 2-4 vorms
Herken 2-4 kleure
Taal
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan my naam sê
Luister sonder om te onderbreuk
Luister gedurende groepbesprekings
Maak 'n 3-woord sin
Verstaan die betekenis van eenvoudige woorde
Wys bekende voorwerpe uit
Algemene Kommentaar
Hoof Kommentaar
Submit
Should be Empty: