Rapport
3-4 Jaar
Naam van kind
Geboorte Datum
Juffrou
Fisiese Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Eetgewoontes
Ek kan self eet
Kan uit 'n beker drink
Slaapgewoontes
Afskeid
Kom goed met die maats oor die weg
Gehoorsaam klasreëls en juffrou
Vriendelik en vrolik
Vra vir hulp indien nodig
Vra indien toilet wil gebruik
Was en droog handjies af
Ek kan myself aan- en uittrek
Help opruim
Help met klein takies
Geniet dit om binne te speel
Geniet dit om buite te speel
Gee nie om, om vuil te word
Geniet fantasie spel
Eet verskillende tekstuur kos
Ek kan na my persoonlike besittings kyk
Onafhanklik
Fyn Motoriese Vaardighede
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan 'n prentjie teken
Ek kan Eenvoudige vorms nateken
Ek kan inkleur
Gebruik 4 of meer kleure wanneer inkleur
Ek kan verf
Ek kan 'n verfkwas reg vashou
Ek kan 'n skêr reg vashou
Speel met klei
Ek kan vorms uit klei maak
Ek kan ryg
Ek kan 'n toring met blokkies bou
Middellyn kruising
Ek kan 'n mensfiguur teken
Ek kan op 'n reguit lyn knip
Ek kan vorms met dik lyne knip
Ek kan papier skeur
Kan 'n boek hanteer en vashou
Ek kan 'n boek deur blaai
Ek kan wasgoedpennetjies oop en toe maak
Groot Motoriese Vaardighede
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan op 1 been balanseer
Spring op en af met 2 voete bymekaar
Ek kan Galop
Ek kan deur 'n hoepel spring
Ek kan hardloop en 'n bal skop
Ek kan 'n bal gooi
Ek kan 'n bal vang
Ek kan 'n bal skop
Ek kan balanseer op 'n balanseerbalk
Klim op, af en bo-oor 'n klimraam
Ouditiewe Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Geniet dit om na kort stories te luister
Kan 'n kort storie se woorde oor vertel
Neem graag deel aan liedjies en rympies
Ken die verskil tussen hard en sag
herken verkillende geluide
Geniet musiek en dans
Reageer as naam genoem word
Ek kan in 'n raserige omgewing funksioneer
Sosiale Ontwikkeling
Nie Bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Respekteer ander en hul besittings
Hou daarvan om drukkies te gee
Herken verskillende emosies
Ek kan my emosies uitdruk
Ek kan in 'n groep werk
Ek kan deel
Ek kan my beurt af wag
Trots op my kunswerk
Geniet rolspel
Perseptuele Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Wys en benoem liggaamsdele uit
Weet watter geslag ek is
Ek kan voorverpe sorteer (kleure en vorms)
Verstaan in en uit
Verstaan bo-op en onder
Ek kan 'n legkaart bou
Kan groot en klein voorwerpe uitwys
Ken basiese funksies van liggaamsdele
Verstaan agter, voor, onder,langs en bo-op
Ek kan 'n leg kaart bou: Legkaart stukke -
Kognitiewe Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Konsentreer in die klas
Luister na juffrou
Kan op 'n taak konsentreer
Sterk wil
Verstaan tyd: Oggend, middag, aand
Vertsaan en voer meer as een of twee eenvoudige opdragte op dieselfde tyd uit
Verstaan aksies en nagevolge
Onthou waar voorwerpe gestoor word
Maak een taak klaar voor hy/sy met die volgende een begin
Kan dinge op my eie doen
Wiskunde
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Tel van 1 -15 in huistaal
Tel van 1 - 8 in tweede taal
Tel voorwerpe
Herken 1 - 5
Herken 8 vorms
Herken 8 kleure
Ken die verskil tussen meer en minder
Ken die verskil tussen groot en klein
Ken die verskil tussen lank en kort
Tel terug (3-1)
Kan 'n eenvoudige patroon kopieer
Taal
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan my naam en van sê
Ek ken my ouderdom
Luister sonder om te onderbreek
Luister en neem graag deel aan groep besprekings
Kan 'n gesprek voer
Ek ken die dae van die week
Ek ken die maande van die jaar
Ek ken die 4 seisoene
Ek ken my verjaarsdag maand
Ek kan weergee wat in die klas aangeleer word
Algemene Kommentaar
Hoof Kommentaar
Submit
Should be Empty: