Bergskool 2026 vir kinders in Gr 7
Maandelikse byeenkomste op Sondae ( Datums sal Januarie bevestig word)
Tyd: 16:30 – 17:30
Plek: Heilsaam, R44
Bergskool Kamp ( Verpligtend)
9-11 Oktober 2026
R500 deposito is betaalbaar om jou kind se plek te verseker