Ek/Ons verklaar dat:
Ek/Ons die vorm volledig ingevul het, en dat die besonderhede waar en korrek is.
Ons bewus is dat die oortreding van die reëls, optrede soos van tyd tot tyd deur die Uitvoerende Hoof en Beheerliggaam van die Kunste Akademie, mag vereis.
Ons die goedgekeurde gelde soos deur die Beheerliggaam bepaal word, sal betaal.
Indien ek/ons nie die akademiegelde soos ooreengekom betaal nie, die Laerskool Lynnwood geregtig sal wees om regstappe te neem en sal ek/ons vir alle regskoste in verband met agterstallige gelde verantwoordelik gehou word.