Solidariteit Helpende Hand tree nie op hierdie stadium as ‘n agentskap op nie en bied slegs die opleiding van versorging aan. Indien u die onderstaande inligting invul sal die navraag vir afgestudeerde studente gestuur word en belangstellende versorgers sal u direk kontak indien hulle beskikbaar is.