Rapport
2 - 3 Jaar
Naam van kind
Geboorte Datum
Juffrou
Fisiese Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Eetgewoontes
Kan homself/haarself voer
Kan uit 'n beker drink
Vra vir water/kos wanneer honger/dors
Slaapgewoontes
Afskeid
Kom goed met die maats oor die weg
Gehoorsaam klasreëls en juffrou
Vriendelik en vrolik
Vra vir hulp indien nodig
Ek kan na my persoonlike besittings kyk
Ek is ten volle potjie opgelei
Vra indien toilet wil gebruik
Was en droog handjies af met hulp
Ek kan my skoene en sokkies uittrek
Help oprium
Help met klein takies
Geniet dit om binne te speel
Geniet dit om buite te speel
Gee nie om, om vuil te word
Begin met fantasie spel
Fyn Motoriese Vaardighede
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan 'n maklike en eenvoudige prentjie teken
Ek kan maklike vorms nateken
EK kan Groot prentjies inkleur
Ek kan 'n prentjie plak met hulp
Gebruik sy/haar vingers om 'n kryt vas te hou
Gebruik 2 of meer kleure wanneer inkleur
Ek kan verf (vingers en kwas)
Begin verfkwas reg vashou
Begin knip (plastiek skêr)
Speel met klei
Ek kan eenvoudige vorms uit klei maak
Ek kan 'n boek deur blaai
Ek kan ryg
Ek kan blaaie skeur
Ek kan 'n toring met blokkies bou
Middellyn kruising
Groot Motoriese Vaardighede
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan trappies afklim (hou nog juffrou se hand vas)
Spring met 2 voete bymekaar
Ek kan kruip
Ek kan rol
EK kan agteruit loop
Ek kan 'n bal rol
Ek kan 'n bal gooi
Ek kan 'n bal vang
Ek kan 'n bal saggies skop
Ek kan balanseer op 'n balanseerbalk
Klim op, af en bo-oor 'n klimraam
Ek kan oor, onder-en deur voorwerpe klim
Taal/ Ouditief
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Geniet dit om na kort stories te luister
Kan 'n kort storie in my eie woorde oor vertel
Neem graag deel aan liedjies en rympies
Ken die verskil tussen hard en sag
Herken verkillende geluide
Geniet musiek en dans
Reageer as naam genoem word
Sosiale Ontwikkeling
Nie Bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Respekteer ander en hul besittings
Hou daarvan om drukkies te gee
Herken verskillende emosies
Ek kan my emosies uitdruk
Ek kan in 'n groep werk
Ek kan deel
Ek kan my beurt af wag
Begin meer kontak met ander maats maak, maar verkies dit steeds om op hul eie te speel
Perseptuele Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Wys en benoem liggaamsdele uit
Weet watter geslag ek is
Ek kan voorwerpe sorteer
Verstaan in en uit
Herken en wys verskillende prente in 'n boek
Ek kan 'n legkaart bou
Kan groot en klein voorwerpe uitwys
Ek kan 'n leg kaart bou: Legkaart stukke -
Kognitiewe Ontwikkeling
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Konsentreer in die klas
Luister na juffrou
Kan op 'n taak konsentreer
Sterk wil
Verstaan tyd: Slaap en eet
Vertsaan en voer meer as een of twee eenvoudige opdragte op dieselfde tyd uit
Verstaan aksies en nagevolge
Onthou waar voorwerpe gestoor word
Wiskunde
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Tel van 1 - 5 in huistaal
Tel van 1 - 3 in tweede taal
Tel voorwerpe
Herken 1 - 3
Herken 2-4 vorms
Herken 2-4 kleure
Ken die verskil tussen meer en minder
Ken die verskil tussen groot en klein
Ken die verskil tussen lank en kort
Kan ouderdom wys en sê
Taal
Nie bereik nie
Bevredigende prestasie
Uitnemende prestasie
Ek kan my naam en van sê
Ek ken my ouderdom
Luister sonder om te onderbreek
Luister en neem graag deel aan groep besprekings
Kan 'n kort gesprek voer
Begin die dae van die week ken
Begin die maande van die jaar ken
Algemene Kommentaar
Hoof Kommentaar
Submit
Should be Empty: