Bestelvorm (Hempies en versus kouse):
  • Bestelvorm (Hempies en versus kouse):

    Koste: R450 per hempie (die hempie is 'n klein snit)
  • Image field 4
  • Die hempies is 'n klein snit. Indien jou kind gewoonlik 9-10 dra sal ek 'n 11-12 aanbeveel.

    Die seuns se hempies is nie so diep ingesny by die arms nie.

  • Dogter of seun snit?
  • Grootte:
  • Versus kouse (R200 per paar) (Die 4-7 pas ook nr 2 en 3 Skoene)
  • Die faktuur sal uitgereik word sodra die bestelling ontvang is. 

  • Should be Empty: