Hiermee aanvaar ek blanks* dat 'n deposito van R400 of die volle bedrag betaal moet word as ek 'n stalletjie bespreek. 'n Deposito verseker my van 'n stalletjie by die fees. Kanselasies moet 2 weke voor aanvang van die fees skriftelik geskied, anders verbeur ek my deposito. Indien Victoria-Wes Wildsfees die fees kanseleer vir een of ander rede, sal die volle bedrag aan my terug betaal word. Ook aanvaar ek alle reëls en vereistes soos hierbo uiteengesit.