Senwes respekteer jou reg op privaatheid en poog daarom om te verseker dat ons voldoen aan die wetlike vereiste van die POPI-wetgewing wat die wyse reguleer waarop ons enige persoonlike inligting wat jy aan ons verskaf het, insamel, verwerk, berg, deel en vernietig.