BET-EL AANSOEKVORM Logo
  • BET-EL AANSOEKVORM

    Voltooi asb die inligting/aansoekvorm so deeglik as moontlik.
  • 2026-Skoolgeld

    Jaarlikse Skoolfooie:

    R37 200.00 per leerder

    Opsie 1: Eenmalige betaling:

    Volledige betaling teen 1 Februarie 2026 kwalifiseer vir 'n 10% afslag – betaalbare bedrag: R33 480.00

    Opsie 2: Maandelikse betalings:

    R3 720.00 per maand vanaf 1 Februarie 2026 tot 1 November 2026 (10 betalings)

    Verpligte gelde

    Aansoekfooi: R1000.00 per leerder

    Administrasiefooi: R1 000.00 per leerder
    (Betaalbaar nadat die leerder aanvaar is).

  • Voor u die dokument voltooi, maak asb seker dat u die volgende dokumente reg het:

    1. Afskrif van u kind se geboorte setifikaat.

    2. Afskrif van u kind se nuutste rapport.

    3. Bewys van aansoekfooi betaling.

    4. Drie maande se bankstate.

    5. Kredietgraderingverslag

    (Maak asb gebruik van die skakel om u kredietgraderingverslag te trek en dit op die aansoek vorm te laai saam met die ander nodige dokumente. https://www.transunion.co.za/)

  • PERSOONLIKE INLIGTING VAN LEERDER

  •  - -
  • MEDIESE INLIGTING VAN U KIND

  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • PERSOONLIK INLIGTING VAN OUER / VOOG

  • BESONDERHEDE VAN PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN SKOOLGELD

  • Powered by Jotform SignClear
  •  
  • Should be Empty: