• Springbok Jagkompetisie

    Springbok Jagkompetisie

    INSKRYWINGS
  • TERME:

    Enige springbok gejag tussen 1 Mei en 27 Junie 2025.

    Koste:  R100 per inskrywing (jy kan meer as een inskrywing maak).

    Inskrywings sluit Vrydag 27 Junie om 18h00.

    Laai asseblief foto's van jou en jou bok op, sowel as foto's van die skootplasing. Maak seker dat die skootplasing duidelik is. Gebruik 'n sosatie stokkie om aan te dui waar die skoot in is en waar die skoot uit is. Die skootplasing moet duidelik wys.

    Vul die mates van die bok se horings op die vorm in.

    Eerlikheid word hoog op prys gestel.

    Verskeie pryse te wen.

    Wenner word Saterdagaand aangekondig.

    Almal welkom!

  • Format: (000) 000-0000.

  • Upload a File
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Upload a File
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Datum wat bok gejag is*
     - -
  • Betaling*

    prevnext( X )
      1x Springbok Jagkompetisie Inskrywing

      Kliek die boksie om in te skryf.

      100.00 ZAR100.00ZAR
        
      Total
      0.00 ZAR0.00ZAR
    • Should be Empty: