Deur hierdie vorm in te vul doen jy aansoek om ’n kwalifikasie in versorging te verwerf, soos aangebied deur Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut.
Aanvangsdatum van kursus: 19 Februarie 2025
LET WEL:
1. Onvolledige of verkeerde inligting kan die verwerking van die aansoek vertraag of veroorsaak dat dit gekanselleer word.
2. Daar is 'n registrasiefooi van R350 betaalbaar. Heg die bewys van betaling by die dokument aan.
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Solidariteit Helpende Hand
Rekening nr: 6308 708 8720
Bank: First National Bank (FNB)
Takkode: 210 554
Verwysing: ROI2025 + NAAM+ VAN
DOKUMENTE WAT HIERBY AANGEHEG MOET WORD:
- gesertifiseerde afskrif van voornemende student se ID-dokument.
- goeie kwaliteit kop-en-skouer foto.
- bewys van hoogste kwalifikasie.
- bewys van betaling van R350 registrasiefooi.