BehoeftebepalingKleinfontein
  • Kleinfontein-behoeftebepaling

  • Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrums ondersoek tans die behoefte aan 'n Sentrum vir Uitnemendheid wat Afrikaanse, Christelike kleuterskool- en naskooldienste bied.

    Dit sal u slegs 'n paar minute neem om die vraelys te voltooi.
    Neem asseblief ook die vrymoedigheid om die vraelys aan te stuur en te versprei.
    Die keerdatum vir die bepaling is 22 November 2024.

  • In watter area woon u?**
  • Is u die ouer of voog van 'n kleuter of skoolgaande kind?*
  • Rows
  • In watter soort skool is u kind tans?*
  • Rows
  • Merk asb. die 3 oorwegings rakende die keuse van 'n naskool en/of kleuterskool wat vir u die swaarste sal weeg.*
  • Hoe ver is u bereid om te ry na 'n uitnemende kleuterskool of naskoolsentum?**
  • Hoeveel skoolgeld sal u per maand betaal vir uitnemende onderwys?**
  • Watter van die volgende beskou u as aanloklik by 'n kleuterskool en naskoolsentrum?*
  • Glo u dat daar 'n behoefte is aan 'n Afrikaanse, Christelike kleuterskool en/of naskoolsentrum in die area?**
  • Indien wel, hoe waarskynlik is dit dat u u kind daarheen sal stuur?**
  • Het u enige kommer aangaande die onderrig wat u kind(ers) tans ontvang?
  • Het u kind toegang tot 'n toestel (rekenaar, tablet of slimfoon) met internet by die huis?**
  • Should be Empty: