• MERWEVILLE DANKFEES 2026

    MERWEVILLE DANKFEES 2026

    Bespreek u etes voor Woensdag/ Book your meals before Wednesday 22 April
  • Format: (000) 000-0000.
  • Categories:All
    All
    Vrydag / Friday 24 April
    Saterdag / Saturday 25 April
    Sondag / Sunday 26 April
    prevnext( X )
          Vrydag / Friday 24 April
          18:00 Braaivleis 2-tjops  Product Image
          18:00 Braaivleis 2-tjops

          Smaaklike skaapvleis oor die kole gebraai, bedien met vars gebakte brood en konfyt, asook ’n keur van heerlike slaaie. Bring jou eie glas en wyn en maak dit ’n gesellige ervaring.

          110.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          12:00 Sop / Soup  Product Image
          12:00 Sop / Soup

          Heerlike tuisgemaakte sop en vars brood. Daar is boontjie-, groente- ,butternut- en lensiesop.

          30.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          18:00 Braaivleis 1-tjop Product Image
          18:00 Braaivleis 1-tjop

          Smaaklike skaapvleis oor die kole gebraai, bedien met vars gebakte brood en konfyt, asook ’n keur van heerlike slaaie. Bring jou eie glas en wyn en maak dit ’n gesellige ervaring.

          85.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          18:30 Poeding / Pudding Product Image
          18:30 Poeding / Pudding

          Berei jou voor - 'n heerlike soet poedingverrassing wag op jou!

          20.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          Saterdag / Saturday 25 April
          12:00 Afval / Tripe potjie Product Image
          12:00 Afval / Tripe potjie

          Ons bekende en geliefde afvalpotjie, perfek saam met aartappels en rys.

          60.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          12:00 Beesstert  /  Oxtail potjie Product Image
          12:00 Beesstert / Oxtail potjie

          ’n Regte smaaklike kombinasie: beesstert met groente en rys.

          60.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          12:00 Skaapskenkel / Lamb shank potjie Product Image
          12:00 Skaapskenkel / Lamb shank potjie

          ’n Regte treffer! Heerlike skaapvleis bedien met groente en rys.

          60.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          18:00 Steak braai (Springbok Lodge) Product Image
          18:00 Steak braai (Springbok Lodge)

          Steak-liefhebbers, maak julle gereed! Sappige steak, brood met kaas en konfyt, 2x slaai en ’n patat wag op jou - bring net die wyn van jou keuse en 'n glas.

          170.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          18:00 Weskus Snoek braai / Pike (Springbok Lodge)  Product Image
          18:00 Weskus Snoek braai / Pike (Springbok Lodge)

          Geniet vars Weskus-snoek, perfek oor die kole gebraai, saam met brood, kaas en konfyt, twee heerlike slaaie en ’n patat - bring net die wyn van jou keuse en 'n glas.

          150.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          Sondag / Sunday 26 April
          12:15 Aansit ete / Lunch Product Image
          12:15 Aansit ete / Lunch

          Sluit die naweek af met ’n smaaklike Sondagmiddagete soos van ouds! ’n Gedekte tafel wag op jou – bring net jou eie wyn en glas.

          120.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          11:45 Wegneem ete / Takeaway  Product Image
          11:45 Wegneem ete / Takeaway

          Neem u Sondagete  eenvoudig saam huis toe.

          120.00ZAR

          Item subtotal:0.00ZAR
            
          Total
          0.00ZAR
        • U kan vooraf per EFT betaal of met kontant/kaart wanneer u die etekaartjies kom afhaal. 

          Bankbesonderhede:

          NG Kerk Merweville 

          ABSA reknr. 154 059 0105

          U verwysing is: Etes met u van en naam 

          Vir navrae kontak Tinka Botes by 0720871008.

        • Should be Empty: