Jan van Riebeeck word 100 jaar oud!
  • Hoërskool Jan van Riebeeck-Eeufees 2026

    Ouer- en Alumni-deelname
  • Hoërskool Jan van Riebeeck vier in 2026 ons 100ste bestaansjaar!  Ons wil graag al ons ouers en alumni by hierdie spesiale mylpaal betrek. Ons nooi jou uit om aan te dui watter funksies jy sal wil bywoon en/of op watter wyse jy betrokke wil/kan wees in aanloop en gedurende die feesjaar.

  • Is jy 'n?:
  • Ek stel belang om die volgende funksies by te woon (merk almal wat van toepassing is):
  • Deur hier te merk, gee jy toestemming dat die eeufeeskomitee jou oor die bostaande mag kontak.*
  • Ek stel belang om finansieel by te dra tot die volgende inisiatiewe:
  • Deur hier te merk, gee jy toestemming dat die eeufeeskomitee jou oor die bostaande mag kontak.*
  • Ek stel belang om aktief by die volgende inisiatiewe betrokke te raak (tyd, kennis, vaardighede, arbeid, ens.):
  • Deur hier te merk, gee jy toestemming dat die eeufeeskomitee jou oor die bostaande mag kontak.*
  • Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie vorm in te vul. Jou deelname maak 'n reuseverskil! 

    Vriendelike JVR-groete en by voorbaat dankie!

  • Should be Empty: