Aansoekvorm: Tuisversorging 2026
  • Aansoekvorm: Opleiding in Tuisversorging 2026

  • Deur hierdie vorm in te vul doen jy aansoek om ’n kwalifikasie in versorging te verwerf, soos aangebied deur Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut.

    Aanvangsdatum van kursus: Februarie 2026

    LET WEL: 

    1. Onvolledige of verkeerde inligting kan die verwerking van die aansoek vertraag of veroorsaak dat dit gekanselleer word.

    2. Daar is 'n registrasiefooi van R1200 betaalbaar. Heg die bewys van betaling by die dokument aan.

    Bankbesonderhede:

     Rekeningnaam: Solidariteit Helpende Hand

    Rekening nr: 6308 708 8720

    Bank: First National Bank (FNB)

    Takkode: 210 554

    Verwysing: ROI2026 + NAAM+ VAN

    DOKUMENTE WAT HIERBY AANGEHEG MOET WORD:  

     

    • gesertifiseerde afskrif van voornemende student se ID-dokument.
    • goeie kwaliteit kop-en-skouer foto.
    • bewys van hoogste kwalifikasie. 
    • bewys van betaling van R1200 registrasiefooi.

     

  • Student

  • Student

  • Let wel: Die opleidingskampus is in Garsfontein, Pretoria geleë. Die student is self verantwoordelik vir eie vervoer en verblyf.

  • Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde:

  • Hiermee gee ek,    *   *        erkenning dat ek die volgende vrae so volledig as moontlik sal beantwoord.

  • Laai die volgende dokumente op:

  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • Ek    *     verklaar hiermee dat al die inligting in hierdie aansoekvorm, waar en korrek is. Ek neem kennis dat my aansoek onderworpe is aan al die bepalings en voorwaardes vervat in hierdie skriflike kontrak.

  • Clear
  • VOORWAARDES:

    1. Indien enige inligting op die aansoekvorm onwaar en, of vals is sal die aansoek summier afgekeur word.

    2. Die uitkoms van die aansoek word deur die keuringspaneel bepaal en alle besluite is finaal.

    3. Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut behou die reg voor om ’n aansoek af te keur.
  • VERKLARING DEUR OUER/VOOG:

  • VERKLARING DEUR OUER/VOOG:

    (Indien voornemende student steeds van sy/haar ouer(s)/voog afhanklik is.)

  • As ouer/voog van die voornemende student is ek bewus van, en verstaan ek die inhoud van die ooreenkoms tussen      *   en Solidariteit Helpende Hand, en ek gee hiermee my goedkeuring aan die sluiting van die ooreenkoms.

  • Clear
  • Should be Empty: