Ontsluit: Die Meesterstuk Binne-in jou.
  • Ontsluit: Die Meesterstuk binne-in jou.

    Skuif die Atmosfeer.
  • 🌿
    Jy word uitgenooi na ‘n sagte, profetiese kunsreis waar jy deur kreatiwiteit en God se teenwoordigheid jou hart kan ontdek, emosionele genesing kan ervaar en jou ware identiteit kan begin sien. Hierdie is ‘n veilige, nie-veroordelende ruimte waar jy mag kom soos jy is — en stadig die meesterstuk binne-in jou kan ontsluit.

    💛 Totale Koste R1250  (alle materiaal en cappuccino ingesluit)
    🌿 Deposito: R500 om jou plek te bevestig

    Begin: Donderdag 04 Junie 2026 - 2 Julie
    🕊️ Elke Donderdag - die sessies is soos boustene wat opmekaar volg.  
    ⏰ 08:30 – 11:30
    📍 Kremetart Bistro, 3 Jan Smuts Ave, Hartbeespoort, 0216

    🌸 6 Plekke is beskikbaar om ‘n intieme ruimte te behou- 

    🕊️ Jy hoef nie perfek te wees nie… net bereid.

    👉 Stuur “REGISTRASIEVORM” as jy belangstel 🌿
    — Elna Kotze | spreek vry.

  • Format: (000) 000-0000.
  • JOU INTENSIE. MERK WAT OP JOU VAN TOEPASSING IS
  • Skuif die Atmosfeer.*

    prevnext( X )
    Ontsluit die Meesterstuk Binne in jou.  Deposito. Daar is plek vir 6 dames. Om jou plek te verseker bespreek nou! Totale koste betaalbaar op: 25 Junie.
    Ontsluit die Meesterstuk Binne in jou. Deposito

    Daar is plek vir 6 dames. Om jou plek te verseker bespreek nou! Totale koste betaalbaar op: 25 Junie.

    625.00 ZAR625.00ZAR
      
    Total
    0.00 ZAR0.00ZAR
  • Should be Empty: