Skuilkrans Applous 2025
  • APPLOUS-SKOOLKOORKOMPETISIE 2025

    Donderdag tot Saterdag (15, 16 en 17 Mei)

    Duisende kinders, familie en vriende gaan weer eens ons kerkarea betree en ons gasvryheid ervaar. So word vreemdelinge vriende.

    ONS HET JOU HULP NODIG MET DIE

    VETKOEKSTALLETJIE 

    PARKERING

    Die ander stalletjies is uitgekontrakteer. 

    Enige iemand wat wil help, kan hier kom aanmeld.

    As jy gou antwoord, maak dit ons beplanning baie makliker.

    Vir enige navrae skakel:

    Elfriede Boshoff 083 253 8070

    Kerkkantoor 012 804 7787

  • Vetkoekstalletjie

    Ons het helpers nodig met die opskep en die bedien van die vetkoek. Irma Loots is die koördineerder van die stalletjie. Kies jou dag en sessie (jy kan meer as een dag/sessie kies).
  • Kassiere Vetkoekstalletjie

    Ons het helpers nodig by die kassierepunt van die vetkoekstalletjie. Kies jou dag en sessie (jy kan meer as een dag/sessie kies).
  • Parkering

    Ons het helpers nodig om betalings te ontvang by die toegekampte parkeerarea oos van die kerk en plekke aan te wys. Die uitgang word deur 'n amptlike sekuriteitswag beman. (Jy kan meer as een dag/sessie kies.)
  • Vul jou dienspunt en sessie/s in voordat jy verder gaan...

  • Helper

  • Format: 000 000 0000.
  • E-Pos

  • Should be Empty: