Mosambiek-uitreik Registrasievorm Logo
  • Registrasievorm

    Jeuguitreike na Mosambiek het reeds in 2006 begin en die doel daarmee is om jongmense en gesinne bloot te stel aan die pragtige land en haar vriendelike mense. Ons bou verhoudings met die gelowiges daar en doen evangelisasiewerk om die plaaslike gemeente te help groei. Die vriendskappe wat elke jaar opgebou is, word so gereeld versterk. Ons help met opknappingswerk by die Bybelskool. Ons eet saam en hou eredienste. Ons speel ook sokker en verkondig die evangelie deur die Living Ball projek. Saans wys ons die Jesusfilm. Ons nooi jou saam op hierdie avontuur!
  • Registreer asb. elke gesinslid wat saamgaan afsonderlik:

  • Neem asb. kennis:

    • Die koste is ongeveer R950 p.p.  - onderhewig aan subsidering deur borgskappe. Moenie dat kostes in jou pad staan nie. Praat met ons as jy graag wil saamgaan.
    • Jy moet 'n paspoort hê wat nog vir minstens ses maande geldig is.
    • Kinders onder 18 moet 'n "Unabridged" geboortesertifikaat hê ('n dokument met beide ouers se identifiserende besonderhede op) Indien 'n kind alleen saamgaan Mosambiek toe is dit nodig dat beide ouers skriftelik toestemming verleen dat hulle die land mag verlaat onder die toesig en sorg van Skuilkrans NG Gemeente.
  • Image-34
  • Should be Empty: