2025 / 2026 Atletiekseisoen
  • 2025 / 2026 Atletiekseisoen

    Die atletiekseisoen begin Augustus 2025 en eindig Maart 2026
  • Kostes:

    Registrasiefooi:

    R850

    Registrasiefooi sluit 'n ASA lisensie nommer in. Die bestelvorm moet voltooi word om 'n lisensie nommer te ontvang.

    Registrasiefooie is betaalbaar vir alle atlete ongeag watter tyd van die seisoen 'n atleet aansluit by die klub. 

    Afrigtingsfooi:

    R750 per maand

    Hierdie fooie sluit 2x per week se sessies in.

    'n Maand kennis moet gegee word vir kansellasies. 

    Desembermaand sal geen fooie gehef word nie en leerders sal 'n oefenprogram vir Desember ontvang. 

    Moontlike individuele sessies kan privaat met die onderskeie afrigters gereel word vir Desember. 

    Klub klere: (bestel deur die vorm op die link in te vul)

    The Village wessies - R450

    The Village versus kouse - R200

  • Atleet se besonderhede:

     
  •  - -
  • Format: (000) 000-0000.
  • Should be Empty: