Hier is die lys van keuses waarvoor helpers gevra word.
Jy kan hieronder een of meer stalletjie of sessie kies.
VOORAF
Maalvleis gaarmaak vir jaffels
Bak vir die koektafel
Maak lekkers vir die lekkergoedtafel
Maak poeding vir die nageregtafel
VRYDAG en SATERDAG
Kerrie-en-Rys
Pannekoek
Melkkos
Boereworsrolle
Jaffels (net Saterdag)
Slushpuppy en drinkgoed
Nageregtafel
Koektafel
Lekkergoedtafel
Varsprodukte en wildsvleis
Kinderpret (Fun Zone)
NB: Vul asseblief 'n aparte vorm vir elke helper in.