• HUISKUIER.

    Dankie dat ons hierdie jaar saam 'n verskil kon maak in ons gemeente en gemeenskap. Dit was lekker. Ons gaan nou al die mooi dinge saam vier! Jy en jou gesin is genooi om die dag saam te geniet.
  • Format: (000) 000-0000.
  • Wat moet ek saam bring?

    Eie drinkgoed, peuselhappies, swemklere en gazebo. Ete, glybaan en boeresport sal voorsien word.
  • Gaan jy die Invloed Huis Kuier meemaak?*
  • Dui aan wat julle wil eet en hoeveel daarvan.

  • Should be Empty: