• Registrasie vorm

    2026
  • Format: (000) 000-0000.
  • Opsies (meer as een opsie kan gekies word)*
  • Is die leerder in die koshuis?
  • Format: (000) 000-0000.
  •  
  • LET WEL

    Skryfbehoeftes

    Ons vra dat elke leerder 'n hardeband boek van 288 bladsye sal saambring tydens die eerste les.

    Inskrywingsfooi

    Jaarlikse inskrywingsfooi van R200 is betaalbaar voor 31 Desember 2025

    Fondse

    Fakture sal gestuur word teen die 25ste van elke maand en is betaalbaar teen die 1ste van die daaropvolgende maand.

    Indien fondse 60dae agterstallig is, kan u kind sy/haar plek verbeur.

    Bankbesonderhede

    C KOEGELENBERG

    CAPITEC BANK

    REK NR: 1265565692

    SPAAR REKENING

  • Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir beserings wat tydens klastyd opgedoen word nie, sowel as items wat skade ontvang nie.

    Hiermee bevestig ek * as ouer/voog van * om die gegewe vereistes soos hierbo uitgesit is na te kom en gee ek toestemming dat my kind deur Charlene Koegelenberg en Berenise Dyssel vervoer mag word soos vereis word en vrywaar ek hulle van enige moontlike beserings wat kan plaasvind.

  • Datum*
     - -
    2 digit day, 2 digit month, 4 digit year
  •  
  • Should be Empty: