• Registrasie vorm

    2026
  • Ouer / Voog inligting

    (Persoon verantwoordelik vir betaling)
  • Format: (000) 000-0000.
  • LET WEL

    Klassies van 20 minute sal een maal per week, op Dinsdae, by Kleuterland aangebied word. 

    Fondse

    Kostes - R200 per maand (per leerder)

    Fakture sal gestuur word teen die 25ste van elke maand en is betaalbaar teen die 1ste van die daaropvolgende maand.

    Indien fondse 60dae agterstallig is, kan u kind sy/haar plek verbeur.

    Bankbesonderhede

    C KOEGELENBERG

    CAPITEC BANK

    REK NR: 1265565692

    SPAAR REKENING

  • Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir beserings wat tydens klastyd opgedoen word nie, sowel as items wat skade ontvang nie.

    Hiermee bevestig ek * as ouer/voog van * om die gegewe vereistes soos hierbo uitgesit is na te kom en vrywaar ek die Jou-Kompas Akademie personeel van enige moontlike beserings wat kan plaasvind.

  • Datum*
     - -
    2 digit day, 2 digit month, 4 digit year
  •  
  • Should be Empty: