• Alle kaartjie verkope het gesluit!

    Baie dankie vir al die onderdersteuning!
  • Ons waardeer jou deelname en ondersteuning. Alle fondse word aangewend vir die opgradering en instandhouding van Willetuin Speelskool.

    Die wenners word die aand van die Laeveld Langarm aangekondig 15 Augustus 2026.

    Indien die wenner van een van die pryse nie teenwoordig is by die Laeveld Langarm dans nie, sal hulle die volgende dag gekontak word en in kennis gestel word van hulle prys.

  • Image field 14
  • 1ste Prys: 'n Week se verblyf by Kruger Park Lodge

    Die eerste prys is 7 aande se verblyf by Kruger Park Lodge in Hazyview ter waarde van R48 000.00. Die verblyf is tydens die Oktober skool vakansie vir 2027 en sluit in 'n drie slaapkamer eenheid op die rivier. Terme en voorwaardes geld.
  • Image field 11
  • 2de Prys: 'n Week se verblyf in Gansbaai

    Die tweede prys is 7 nagte se verblyf en ontbyt by Aire Del Mar Gastehuis in Gansbaai ter waarde van R22 000.00. Die verblyf is vir 2 volwassennes met kinders en sluit ontbyt in. Terme en voorwaardes geld.
  • Image field 9
  • 3de Prys: Gholf vir twee op Leopard Creek Gholf Club

    Die derde prys is gholf vir twee op Leopard Creek Gholf Club buite Malelane ter waarde van R6 000.00 en sluit 'n gholfkar in. Terme en voorwaardes geld.
  • Image field 13
  • Should be Empty: