Paasete
  • Paasete

  • Jy word uitgenooi na Skuilkrans NG Gemeente se Paasete in Lydensweek, Donderdagaand 2 April, 18:30

    Die tradisionele Seder-ete is 'n sentrale, rituele maaltyd wat die begin van die Joodse Paasfees (Pesach) aandui. Dit herdenk die uittog van die Israeliete uit slawerny in Egipte. Die aand bestaan uit simboliese kos en storievertelling.

    Dit is 'n gesinsgesentreerde geleentheid in ’n tyd van gemeenskap en voorbereiding vir Paasfees. Kom sit saam aan tafel en dink saam met ons aan die betekenis van die kruis en die hoop van die opstanding.

    Koste: R60 vir volwassenes en R40 vir kinders onder 12.

    Betalings kan by vooraf of by die ete gedoen word, of EFT met 'Paas-ete, naam en van' as verwysing.

  • Format: (000) 000-0000.
  • Image field 22
  • Should be Empty: