Baie dankie dat u die fondsinsamelings geleentheid, ten bate van die inwoners van Goue Aar Tehuis, ondersteun.
Onthou asseblief om bewys van betaling te epos na yolandy@goueaar.co.za
Bank Besonderhede:
GOUE AAR TEHUIS
ABSA
Rekening nommer: 4063588966
Bestellings sluit 26 Mei, 10:00
Bestellings kan Donderdag, 28 Mei, 13:00 - 15:30 afgehaal word by Goue Aar Tehuis.
Kontak persoon: Yolandy Geduld
Indien u 'n worsrol wil koop en wil skenk is dit welkom, voeg asseblief net hier onder 'n nota by wat sê Donasie