Reëls en regulasies
1 - Om in te skryf moet jy tussen 13-16 jaar oud wees op die 29ste Mei 2026
2- Die kompetisie sal plaasvind op Vrydag 29 Mei 2026 gedurende die Upington Landbou Expo
3- Die ouers/voogde sal op 'n informasie WhatsApp groep gevoeg word.
4- Elke deelnemers is verantwoordelik vir eie hare Grimeering en uitrustings.
5 - Inskrywings se koste beloop teen R100 'n inskrywing.
Vir enige navrae Kontant Ansori Badenhorst op 0822380419