🙏 Het jy gebed nodig?
“Moet oor niks bekommerd wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking aan God bekend.”— Filippense 4:6
Vrou van God jy hoef nie alleen te gaan nie. Ons bid graag saam met jou.🌸
Deel jou gebedsversoek hieronder.
’n Veilige plek. Net liefde en gebed ✨
Wat op jou hart is, is veilig hier.
Ons ontvang dit met sagte hande en bid saam met jou.
Vrouwees in geloof-
Gestig deur Jeanine Van der berg