Krieket Akademie Rolbaldag - 18 September 2026
  • ALGEMENE INLIGTING:

    • Koste is R625 per speelster by Wingate Country Club, Pretoria.
    • Vier spelers per span moet ingeskryf word: R2500 per span.
    • Datum: Vrydag, 18 September 2026.
    • Registrasie vanaf 08:30.
    • Hou gerus kommunikasiekanale dop vir meer inligting rondom die dag.
    • Volg die skakel vir die WhatsApp-groep: https://chat.whatsapp.com/BfdxHftMdBY6vY5pp2q6aA?mode=gi_t
  • Rows
  • Format: (000) 000-0000.
  • Bankbesonderhede:

    Laerskool Lynnwood

    ABSA Bank Tjekrekening

    Takkode: 632 005

    Rekening nommer: 0540 5100 75

    Verwysing: Naam en Van - Rolbaldag

  • Browse Files
    Drag and drop files here
    Choose a file
    Cancelof
  • BEMARKINGSGELEENTHEID:

    Dit sal hoog te prys gestel word, indien u sou belangstel om ook betrokke te raak by die borge en pryse van hierdie geleentheid. Kontak asseblief vir Sharise Janse van Rensburg vir meer inligting.

    Die volgende opsies is tans beskikbaar:

    • Kontantskenkings
    • Skenking van pryse vir geskenksak of "goody-bag"
    • Pryse vir gelukkige trekkings


    Laerskool Lynnwood bied graag advertensiepakkette aan in ruil vir die waarde van u skenking of borg, aangepas tot u behoeftes en versoeke. Bogenoemde sluit advertensiespasie in ons weeklikse Lynnies Beeld in ter waarde van R530 per week.

    Baie dankie vir die geleentheid, ons vertrou dat die verhouding met u in die toekoms vir beide partye tot voordeel sal wees en sien uit na u terugvoer. 

    Kontak Sharise Janse van Rensburg rakende Rolbaldag, skenkings, pryse en ander bemarkingsgeleenthede of voltooi die e-vorm:

    https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdowM1e4vBT4cSfsyC8837uvOztxZUHr9blIlqJA6lMzcp95Q/viewform?usp=header

    sharise.jvrensburg@lynnwoodlaer.co.za of 082 340 3060.

     

     

  • Should be Empty: