2026 / 2027 Seisoen
  • 2026 / 2027 Seisoen

    Registrasie vorm vir seisoen vanaf Julie 2026 - Februarie 2027
  • Kostes:

    Registrasiefooi:

    R400

    Registrasiefooi sluit NIE 'n ASA lisensie nommer in NIE.

    Die bestelvorm moet voltooi word en R250 moet betaal word om 'n lisensie nommer te ontvang.

    Registrasiefooie is betaalbaar vir alle atlete ongeag watter tyd van die seisoen 'n atleet aansluit by die klub. 

    Afrigtingsfooi:

    R750 per maand per item

    Hierdie fooie sluit 2x per week se sessies in.

    'n Maand kennis moet gegee word vir kansellasies. 

    Desembermaand sal geen fooie gehef word nie en leerders sal 'n oefenprogram vir Desember ontvang. 

    Moontlike individuele sessies kan privaat met die onderskeie afrigters gereel word vir Desember. 

    Klub klere: (bestel deur die vorm op die link in te vul)

    The Village wessies - R450

    The Village versus kouse - R200

  • BESONDERHEDE VAN ATLEET

  • Geboortedatum van atleet:*
     - -
  • Format: (000) 000-0000.
  • Items waarvoor u kind registreer:*
  • Watter maand sal u kind by ons aansluit?
  • Image field 15
  • Should be Empty: